Frans Karoo is terug met sy nuuste snit ‘Towerkop’ Nov 17, 2022 | NewsKyk die lirieke video vir ‘ Towerkop’ HIER Luister na ‘ Towerkop’ HIER Frans Karoo onthul sy derde Afrikaanse vrystelling met sy volgende enkelsnit ‘Towerkop’ wat verder opbou tot die vrystelling van sy debuut Afrikaanse album in...