Select Page
Frans Karoo onthul sy tweede solo-enkelsnit ‘Die Breils’

Frans Karoo onthul sy tweede solo-enkelsnit ‘Die Breils’

MEDIA VRYSTELLING: Woensdag 14 September 2022 Frans Karoo onthul sy sophomore Afrikaanse vrystelling met sy volgende enkelsnit 'Die Breils' wat opbou tot die vrystelling van sy debuut Afrikaanse album. Frans, wat naam gemaak het as die voorman van Blues Rock-groepe Jet Black Camaro en Gunshot Blue, het sy solo- Afrikaanse musiekloopbaan met die vrystelling van sy debuut-enkelsnit 'O God' in Junie vanjaar bekendgestel. Hy stel vry sy volgende...

read more
Wie is Frans Karoo?

Wie is Frans Karoo?

MEDIA VRYSTELLING: Woensdag 15 Junie 2022 Frans Karoo stel sy debuut snit ‘O God’ vandag, 15 Junie, vry deur Gallo Record Company en dis ‘n snit wat almal net moet hoor! Skrywer, Gerard Rudolph, vat ‘n virtual ‘pen tot papier’ en delf in die ongelooflike vrystelling: Ek luister na O God, Frans Karoo se single op repeat terwyl ek hier skryf. En ek dink: Fok Frans Karoo. Hy is die kunstenaar wie ek nog altyd wou wees; digter, musikant, sanger,...

read more