MEDIA VRYSTELLING: Woensdag 14 September 2022 Frans Karoo onthul sy sophomore Afrikaanse vrystelling met sy volgende enkelsnit ‘Die Breils’ wat opbou tot die vrystelling van sy debuut Afrikaanse album. Frans, wat naam gemaak het as die voorman van Blues...
MEDIA VRYSTELLING: Woensdag 15 Junie 2022 Frans Karoo stel sy debuut snit ‘O God’ vandag, 15 Junie, vry deur Gallo Record Company en dis ‘n snit wat almal net moet hoor! Skrywer, Gerard Rudolph, vat ‘n virtual ‘pen tot papier’ en delf in die ongelooflike vrystelling:...