MEDIA VRYSTELLING: Woensdag 15 Junie 2022 Frans Karoo stel sy debuut snit ‘O God’ vandag, 15 Junie, vry deur Gallo Record Company en dis ‘n snit wat almal net moet hoor! Skrywer, Gerard Rudolph, vat ‘n virtual ‘pen tot papier’ en delf in die ongelooflike vrystelling:...